SARIE

AFRIKA-BETOWERING:

Skielik lig my koplamp twee helder punte uit. Seker die luiperd van gister, dink ek, en kruip nader om in die swak lig beter te sien. Die dier staan doodstil. Hy hou my blik gevange
’n Grepie in die tyd … sodat niemand vergeet nie
Die swart luiperd bring weer ’n gevoel van misterie terug, bewys daar is nog onverwagse wonders daarbuite

oe die swart luiperd, Bagheera, in die Walt Disney-rolprent The Jungle Book oor die skerm sluip om hom oor die seuntjie Mowgli te ontferm liefde met die eerste oogopslag. Die band wat hy klein-klein met daardie groot kat gesmee het, het oor die jare in ’n obsessie ontwikkel, erken dié wêreldbekende wildlewefotograaf in sy nuwe boek, The Black Leopard: My Quest to Photograph One of Africa’s Most Elusive Big Cats.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related Books & Audiobooks