Huisgenoot

Blessings van bo

EINDELIK is dit weer lente. Héérlike lente! Die vaal ou winterwêreld is ná die eerste lentereëns omgetower in ’n bont sprokieswêreld van kleurvolle bloeisels en lemmetjiegroen blare. Nuwe lewe knipoog en wink, en daar is ’n lentehuppel in Anke se stap.

Selfs die voorstad Linden, hier in die hartjie van grys ou Johannesburg, is ’n karnaval van kleur in die lente, dink sy terwyl sy 4de Laan oorsteek. Die lentesonnetjie bak op haar kaal skouers en die soet geur van jasmyn en pronk-ertjies laat haar onwillekeurig terugverlang na haar kinderjare en lentedagvierings op skool. Waar is die tyd heen?

Anke onthou hoe sy voortdurend as kind deur haar ouers vermaan is dat ’n mens geken word aan jou vriende en daarom moet sorg dat jy “reg kies”. So het sy dan ook dwarsdeur haar lewe vriendinne ontmoet, een vir een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related