Landbouweekblad

Brande bring gemeenskappe bymekaar

Met ’n frons kyk boere en Kimberliete einde September op na die rookwolke wat al hoe donkerder raak namate die wind die vlamme oor die geil weiding en vee- en wildkuddes binne twee distrikte druk.

Te midde van noodkrete word moue opgerol. Boere soos voorvegters by die vuurvegters op hul bakkies, swart afgeëts teen die oranje gloed en knetterende vlamme. Intussen maak plaaslike sakemanne geld en vliegtuie beskikbaar, vroue smeer toebroodjies, mans ry ná werk met bakkies vol koeldrank en kos na die “gevegsfront” en ander stort geld in ’n hulpfonds om ’n vliegtuig op te stuur. Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) maak brandkrane en ’n aanloopbaan beskikbaar en die polisie en provinsiale verkeersowerheid sluit hoofpaaie waar wild vervaard voor rookwolke vlug.

Hier is ’n brand, daar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related