Huisgenoot

12 JAAR VIR MOORD?

DIE oggend voor sy dood kon sy hom nie soos altyd groet voor sy skool toe is nie, want sy het by haar oupa en ouma gekuier.

Haar laaste herinnering aan haar pa is toe hy ’n paar dae tevore vir haar ’n lekker bord pasta gemaak het. Hulle het gesels oor hoe sy binnekort vir haar rybewys sou gaan.

Maar daardie mylpaal van haar tienerlewe sou die polisieman Leslie Cilliers (toe 38) nooit saam met sy dogter, Roxanne (toe 17), beleef nie.

Want toe die adjunkhoof van die Hoërskool Table View haar die oggend van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related