Huisgenoot

GESIG VAN VERLIGTING

LT.KOL. MELIZA PRETORIUS (49), GESIGSAMESTELLINGANALIS VIR DIE SAPD, PRETORIA

‘MY PA was ’n handskrifdeskundige in die polisie. Ek dink dit is waar my liefde vir die mag vandaan kom. Ek het al op skool besluit ek wil eendag graag in die polisie wees.

Ná skool is ek polisiekollege toe waar ek my sesmaande-opleiding voltooi het. Dit was tydens my verdere indiensopleiding wat ek besluit het ek wil deel van gesigsamestelling wees. Ek het in 1991 by die gesigsamestellingeenheid aangesluit, en dit is nou al 27 jaar later.

In 2005 het ek die pos van bevelvoerder van die eenheid in Pretoria gekry. Ek koördineer die hele eenheid op ’n nasionale vlak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related