SARIE

stop die klont!

Jy het die nuusberigte gesien. In Maart vanjaar is 79 Britte met seldsame breinbloedklonte gediagnoseer nadat hulle die AstraZeneca-entstof* teen Covid-19 ontvang het. En Amerika, Suid-Afrika en die Europese Unie het om dieselfde rede tydelik die toediening van die Johnson & Johnson-entstof gestaak.

Hoewel die gevalle min was, het dit tog vrese oor die veiligheid van die entstof gewek. Veral by mense wat reeds huiwerig is om hulself te laat inent. Kenners sê egter die virus is gevaarliker as wat die entstof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related