Dieremaniere
Sep 10, 2021
2 minutes
Saamgestel deur Shané Barnard
Blaaskans
Valentino rus in die koelte tot die son oorgeskuif het.
– Joanne Rex, Bloemfontein
Lentekoors
Die kleine Jan in ’n droomverlore luim.
– Anneke van Vuuren, Bellville
‘Al die veld is vro-o-lik’
Zara huppel tussen Clanwilliam se blomme.
– Anthony Hamilton, Durbanville
Blommekind
Klein Tiekie geniet die kleure en geure van die nuwe seisoen.
– Ruth Boshoff, Somerset-Wes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days