Kuier

IS FOON DIE VYAND?

In ’n era waar digitaal koning kraai en almal heeltyd selfoon in die hand sit, probeer menige ouer daarop fokus om grense te stel vir kinders en selfoongebruik. Maar, hoe gemaak as dit die ouers is wat knaend selfoon in die hand sit en nie werklik teenwoordig is nie?

Jou kind is nie blind vir hoeveel tyd jy op jou foon spandeer nie. Jou selfoon steel nie net waardevolle tyd wat jou kind van jou nodig het nie, maar op die ou einde kan dit ook die ouer-kind-verhouding heeltemal vernietig. Dié verskynsel staan bekend is phubbing. Dit beteken jy ignoreer die ander persoon om liewer aandag aan jou foon en die boodskappe of sosiale media

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related