Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

Die eerste uitgawe in September is altyd baie spesiaal aangesien die eerste Kuier-tydskrif in September 2009 die lig gesien het, so hierdie is ons verjaardaguitgawe! Dis nou al ’n hele twaalf jaar later en steeds die beste werk in die hele wye wêreld!

Deur die jare was daar baie uitdagings, maar ook baie om te vier. Niks kan egter met die afgelope jaar vergelyk nie. Nog nooit moes ons iets so vreesaanjaends soos die Covid-19-pandemie trotseer nie.

Hoewel ons ons werkwyse heeltemal moes aanpas, kon ons nog elke tweede week sorg dat Suid-Afrika se grootste vrouetydskrif op die rak verskyn. Daar was ook ’n paar positiewe gevalle in die span, maar ons is diep dankbaar dat ons tot dusver almal uitgespaar is. Ons is net so dankbaar vir ons getroue lesers wat ons deur hierdie jaar ondersteun en onderskraag het, want sonder julle sou die -familie al lankal tot niet gegaan het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related