Weg! Platteland

Hoenders met papiere!

Dit voel dalk vroeg wanneer jy knap voor 07:00 op hulle plaas buite Henley on Klip opdaag, maar die Freemangesin – Sean, Nicola en hulle vyf kinders – is elke dag vóór hoehanekraai al wakker.

Sean stap verby die groenteskoutuin en mik na New Yolk City. In die wintersonnetjie glinster die nuwe bord buite die 32 hoenderkampies. Die letter O vorm ’n raam om ’n eiergeel – en bo dit pryk ’n illustrasie van ’nstadshori son met ’n hoender wat staan soos die Statue of Liberty in New York.

“Die kinders noem dit ’n tipiese grap,” lag Sean. Courtney (23), Robyn (22), Daniel (20) en die tweeling, Leah en Jenna (18), is almal betrokke by die besigheid. “Courtney is in beheer van die ontwerp-en sosialemediawerk, en ek het vir haar nog ’n opsie gehad: Butt Nugget Central. Toe stem hulle maar in tot New Yolk City.”

DIE FREEMANS SE SUKSESVERHAAL begin in 1997 toe hulle ná die geboorte van Courtney begin groente kweek; Sean en Nicola wou vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related Books & Audiobooks