Huisgenoot

UITMUNTEND!

AS JY in die 1960’s op skool was, sal jy dalk die dae onthou toe jy met ’n blinkbrons vyfsentstuk ’n pakkie Simba-skyfies of ’n hand vol Chappieskougom by die skoolsnoepie kon koop. Maar mettertyd kon jy feitlik niks meer met die beskeie 5c koop nie en het jy dit maar in die Dierebeskermingsvereniging

se blikkie op die winkeltoonbank gegooi eerder as om jou broeksak swaar te maak daarmee.

Selfs die tandemuis het nie meer gebodder om dié muntstukkie in kinderskoene te laat nie.

Maar vir Karmen Swanepoel (36), ’n re-

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related