Huisgenoot

HOF TOE OOR MY VROU SE AS

HY WAS in sy vroeë 40’s toe hulle mekaar ontmoet het. Hy is toe met die liefde van sy lewe getroud – en hul huwelik van vyf jaar kon beswaarlik gelukkiger gewees het.

Stephanie* het saam met Oliver* opwindende wêreldreise aangepak en voluit geleef. En al het Stephanie ’n stram verhouding gehad met haar jong volwasse dogter uit ’n vorige huwelik, Zoey*, het die egpaar moeite gedoen om haar in hul lewe in te sluit.

In Januarie vanjaar het Oliver (48) se lewe egter aan skerwe gespat. Stephanie (50) is weens komplikasies van covid oorlede. Maar die virus se vernietigingswerk het nog skaars begin …

Kort ná Stephanie se dood het ook sy eie ma, skoonsuster en skoonma slagoffers van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related