BLY HIER
Jul 30, 2021
2 minutes
– Esma Marnewick
HOUTEMA RIVER CABINS, KOGELBERG
Ons gesin kuier gereeld in die Kogelberg-natuurreservaat tussen Bettysbaai en Kleinmond, en het al telkemale verby die mooi Houtema River Cabins op die oewer van die Palmietrivier gery. Trouens, ek het die bou van dié twee ekovriendelike houthutte op die plaas langsaan die reservaat fyn dopgehou en dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days