Huisgenoot

Grendelsprokie

‘JY’T my nie gebel nie, Mel.”

“My koffie was op. Dis net vier kilometer soontoe en terug. Buitendien was dit jou ander opdrag – oefening,” sê Melania vinnig toe Susaar haar asem intrek.

“Jy kon vir my of Evan ge-WhatsApp het om te sê jy stap winkel toe.”

Ai tog, dierbare Susaar.

Toe sy en Francois twee jaar gelede hier in die buurt naby die universiteit ingetrek het, het hulle vriende gemaak met die paramedikus Susaar Bothma, die middeljarige buurvrou aan hul linkerkant.

Meubels, kartondose met boeke en haar skildergerei en Francois se stapels lesings het die huis vol gestaan.

Agtuur lui die voordeurklokkie. “Ek skat julle en jul helpers kan doen met koffie en skons,” het ’n vrou aangekondig. Belaai met ’n plastiekhouer in die een hand en ’n mandjie met flesse en koffiebekers in die ander het haar lang bene gemaklik oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related