Huisgenoot

ONS NUWE LEWE MET BABA NO. 3

KORT voor die inperking het Lee-Ann Liebenberg en haar donkerkopman middagete geëet by die einste plek in die hartjie van Sandton waar ons hulle vandag ontmoet.

Hoe anders het die lewe nie toe gelyk nie. Hoe min het hulle geweet van wat voorlê: benewens die covidpandemie ook ’n miskraam, ’n nuwe baba, ’n nuwe sakeonderneming en ’n nuwe huis.

Vir dié ouers van twee beeldskone dogters was hul laatlamseuntjie, wat intussen gebore is, destyds nog net ’n vonkel in sy pa, Nicky van der Walt, se oog.

Lee-Ann het met haar restaurateur-man gespot: “Hoekom sit jy nie ’n aanbod vir die perseel in nie?” Sandton

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related