Huisgenoot

STERKER NÁ DIE STORM

DIT was ’n oomblik van waansin én ’n hulpkreet – so beskryf sy die gebeure wat haar aanhangers in Julie verlede jaar geruk het

Toe die beeldskone voormalige model Lee-Ann Liebenberg (39) ’n bom laat ontplof het op sosiale media, het baie mense gewonder of haar skynbaar idilliese huwelik met die sakeman Nicky van der Walt (42) verby is. Dit het dalk so geklink, maar toe stap die tyd sy draaie.

“Baie dinge het daartoe aanleiding gegee, en dit was waarskynlik die moeilikste tyd wat ons nog moes deurmaak,” sê Lee-Ann vandag. “Maar dit het ons eintlik net nog meer vasbeslote gemaak dat ons bymekaar wil wees.”

Waar die twee nou langs mekaar sit op ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related