Sweet Tooth
Jun 18, 2021
2 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
Die Amerikaanse fantasiedramareeks is gegrond op die strokiesboekreeks deur Jeff Lemire. Die reeks begin 10 jaar nadat ’n gebeurtenis, The Great Crumble, die wêreld in chaos gedompel het. ’n Dodelike virus saai vrees, so ook die massageboorte van hibriede babas wat deels mens deels dier is. Mense vrees en jag hulle. Die takbokseun Gus (Christian Convery) raak
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days