Weg! Platteland

Ontmoet die mense

Sean en Nicola Freeman

Livingseeds-erfenisgroentesaad

Omtrent 10 km buite Henley on Klip lê die plaas waar Sean en Nicola Freeman hulle erfenissaadmaatskappy Livingseeds bedryf. Die egpaar het in 1997 begin groente kweek nadat die eerste van hulle vyf kinders gebore is. Die afgelope 16 jaar al probeer hulle so selfversorgend en volhoubaar as moontlik leef.

“Ons maak seep, ons het koeie vir melk, ons slag en verwerk ons eie beeste en hoenders, ons oes ons eie heuning, en ons gebruik koeimis in ons wurmplaas wat dan weer wurmkompos lewer. Sonkrag sorg vir al die warm water in die huis en stel ons ook in staat om die water van die boorgat na die plaas te pomp. Die stoofplate en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n

Related