Huisgenoot

HOE GEMAAK AS JY ’N BEHEERVRAAT IS?

JY RAAK ontsteld of ongeduldig as jy sien mense rondom jou is omgekrap, hartseer of kwaad, en dan gee jy sommer dadelik vir hulle raad oor wat hulle moet doen om dinge te verbeter.

Jy hou nie van die stokperdjies wat die mense om jou bedryf nie, en jy karring aan hulle om eerder iets anders te doen wat jy meen beter vir hulle sal wees.

Jy dink dikwels jy het die antwoord of oplossing op ’n probleem en glo dis jou plig om dit te deel met die mense wat volgens jou daarby kan baat vind.

Klink dit soos jy?

As jy jouself in dié voorbeelde herken, is jy dalk ’n beheervraat.

En dit het nie net ’n uitwerking op die mense rondom jou nie; dit kan ook jou eie nagrus versteur en jou stresvlakke opjaag.

Ons almal weet jy kan die lewe nooit ten volle beheer nie. En

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related