Huisgenoot

LIEWE LAWWE BLOUBLOEDJIES

JA, HULLE is die bloubloed-afstammelinge van ’n waardige Europese adelhuis; die seun en dogter van een van die wêreld se beroemdste glanspare.

En ja, hulle het seker rede om terneergedruk te lyk ná ’n jaar waarin hul gesin onder covid-19 en gerugte oor hul pa se beweerde voorhuwelikse losbandigheid deurgeloop het.

Maar wat pret en oulike streke betref, is prinses Gabriella en prins Jacques van Monaco nes enige ander sesjarige.

Die geleentheid waar die tweeling hul lieflike lawwighede gewys het, was die tweejaarlikse Monaco ePrix vroeër vandeesmaand. Dié beroemde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related