Huisgenoot

EK MOES VROUE TEEN MY MA WAARSKU

SY WOU altyd nes haar ma wees: ’n engel wat ander vroue deur hul magiesste oomblikke begelei.

Toe val die skille van haar oë af, en eensklaps is hulle van mekaar vervreem en haar lewe ’n hel. Die afgelope jaar is sy al in hegtenis geneem, as ’n leuenaar uitgekryt en haar reputasie vernietig. En dít net omdat sy die waarheid oor haar ma praat, sê Estuné Maritz (21). Sy is die dogter van Yolande Maritz, wat haarself al as die “beste vroedvrou in Pretoria” beskryf het.

In November verlede jaar in Huisgenoot het talle ma’s bewerings gemaak oor traumatiese bevallings by Yolande se You & Me-vroedvroupraktyk in Murrayfield. In die afgelope vyf jaar is verskeie babas glo dood of gestremd gelaat nadat Yolande hulle moes help om die lewe in te kom.

Yolande het glo sonder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related