MY LIEFDE VIR KAAS
May 07, 2021
4 minutes
Deur ROXANNE MOONEYS
JANETTA BASSON (35), KAASMAKER VAN BLOEMFONTEIN
‘MELKBOERDERY is in my bloed.
Sowat 65 jaar gelede het my oupa Otto Conradie die melkery begin. My pa, Jan (65), het daarmee grootgeword. Dit het uiteindelik ook oorgespoel na my, my suster, Maralize, en my broer, ook Otto. Ons het almal hier op die plaas buite Bloemfontein grootgeword. Ek en my gesin bly vandag nog hier.
Ek was nooit by die boerdery betrokke tot voor ek begin kaas maak het nie. Dis maar my pa se ding.
Dit was een aand in 2017 toe dit my tref dat ek netsowel kan kaas maak want ons het mos die melk. Dit was ná ek tydens aandete ’n blok kaas opgetel en besef het hoe
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days