Huisgenoot

NAELS UIT OOR KATKIND

DIT is duidelik Mark Leathers se wolbol is vir hom meer as ’n kat. Hy het Buffy (13) met liefde grootgemaak en jare lank vroeg opgestaan om haar kos te gee.

Hy het ’n lugverkoelingstelsel in sy huis geïnstalleer sodat sy nie in die Durbanse hitte warm kry nie en sy ligte vliegtuig na dié chinchilla-Persiese kat genoem. Hy voer boonop vir haar spesiale katkos uit Portugal in.

“Mense dink ek is mal as ek na die kat as my kind verwys. Ek is nie mal nie. Ek weet Buffy is net ’n kat, maar sy is vir my soos ’n kind,” sê Mark (37).

Daarom is dit dalk geen verrassing dat Mark en sy eksvrou, Lisa Vissers-Leathers, nou vir mekaar kloue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related