Huisgenoot

Kyk en geniet

DIT was die inperking se skuld. Of dalk was dit eerder George Calombaris en sy trawante se invloed. Hoe dit ook al sy, al wat Alma geweet het, is dat Pieter byna drie maande lank vasgevang was voor die slim-TV en die Amazon Prime-intekening wat Klein-Pieter vir hulle aangeskaf het “om Pa uit te kwaad te hou” terwyl die kantoor gesluit was tydens die inperking.

MasterChef Australia. Sy het ook so ’n bietjie gekyk … al was daar níks wat jy haar oor kos maak kon leer nie. Pieter en die kinders het al 25 jaar lank elke aand hul borde skoon geëet. Bygesê: Dit was nou niks te fênsie nie. Rys, vleis en aartappels. ’n Boud op ’n Sondag met bykosse. Nou en dan ’n jêmrol vir poeding.

Met Piet se verjaardag het sy natuurlik uitgehaal met sy gunsteling: saggekookte afval met karamelpatat volgens sy ouma se resep. En sy het nog nooit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe

Related