Huisgenoot

LOCAL IS LEKKER

JANEZ VERMEIREN EN GESIN SE EILAND-DOEPA

Suikerwit strande, wuiwende palmbome en ’n glashelder see … dis mos die regte doepa vir die inperkingsblues, of hoe? Vra maar die voormalige Top Billing-aanbieder Janez Vermeiren, sy vrou, Juliana, en hul kinders, Vincent (6) en Noah (4).

Die gesin het vir sewe luilekker dae op die prentjiemooi Maledive-eilande gaan uitspan. Dit was hul eerste buitelandse reis sedert die begin van die inperking meer as ’n jaar gelede. “Om in die Maledive wakker te word is soos ’n droom. Ons het in strandvillas gebly, en wanneer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks