Landbouweekblad

’n Stamboom maak nie ’n stoetooi

Is die stoetdier ’n skaap met ’n goeie stamboom of wat gebore is van ’n goeie ma, of is dit ’n vrugbare ooi met goeie wol en ’n goeie bouvorm? Dít is die belangrike vraag wat ’n stoetboer homself moet afvra oor die diere waarmee hy boer, sê mnr. Zeiss Jordaan van Sneeuberg-Dohnes naby Cradock.

Hy het weens die finansiële impak van die droogte in 2015 besluit om meer klem te plaas op presisievoeding en meerlingproduksie om sy speenpersentasie te verhoog en só sy produksie en wins op die plaas te verbeter om volhoubaar te kan voortboer (“Boer vooruit met meerlinge en presisievoeding”, 3 Desember 2020).

Dit het hom opnuut na sy stoetdiere laat kyk. Danksy eenvoudige rekordhouding met oorplaatjies by sy ooie en die Sneeuberg-Dohne-vrugbaarheidsindeks wat hy vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Rooivleisstandaard Op Pad
SUID-AFRIKA sal teen 2030 sowat 250 000 méér speenkalwers in die mark moet stoot om ’n beraamde R12 miljard se waarde vir die plaaslike rooivleisbedryf te ontsluit. Om daarin te slaag, sal die bedryf anders moet begin dink en werk, het Dewald Olivier
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi

Related