Landbouweekblad

‘HOU OP OM DIE OMGEWING AAN TE PAS’

Die balans tussen die omgewing en die kudde se potensiaal speel ’n belangrike rol in suksesvolle skaapboerdery, want vleis- en wolboerdery is ’n verweefde ketting.

Die kleinveegenetikakenner dr. Buks Olivier het op ’n onlangse boeredag van Oranjeriviervoere buite Prieska benadruk boere moet weet waartoe die omgewing (drakrag) op hul plaas in staat is en hoe die diere by die omgewing aanpas. “As gevolg van die wisseling in insetkoste en produkpryse is dit nie volhoubaar om die omgewing op lang termyn by die dier te probeer aanpas nie.

“Uiteindelik is dit die toepassing van basiese beginsels wat ’n suksesvolle boerdery met vrugbare kuddes voortbring. Die suksesvolle veeboer stel doelwitte en hou daarby. Waak daarteen om agter die nuutste neigings aan te hardloop.”

Olivier was onder meer betrokke by die ontwikkeling van aantekeningstelsels vir kleinvee wat besluitneming van die huidige geslag diere (ooie tans op die plaas), asook die toekomstige geslag (ouers van die nuwe geslag) vergemaklik.

“Die voorspelling van teelwaardes, soos voorspeen-,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc

Related