Weg!

BESTE BYKOSSE

Pampoenspiraal

Dié pastei het al die lekker van ’n pampoenkoekie sonder die moeite om individuele koekies te bak.

Maak 1 x23 cm-pastei Bereidingstyd 25 minute Gaarmaaktyd Sowat 30 minute

Jy benodig

 ½ koppie botter
 6 salieblare
 sowat 3 koppies gaar pampoen of botterskorsie
 ½koppie bruismeel
 2eetlepels suiker
 1eier
 4velle filodeeg

Só maak jy

1 Smelt die botter saam met die salieblare tot die botter ligbruin van kleur en die blare bros is. Hou dit eenkant.

2 Druk die gaar pampoen fyn met ’n vurk tot ’n growwe kapok. Meng die meel, suiker en eier by en hou dit dan reg.

3 Sit twee velle filodeeg langs mekaar neer sodat die kort kante effens oorvleuel om ’n lang strook te vorm. Verf dit oraloor met die saliebotter. Skep die helfte van die pampoenvulsel in ’n dun strook sowat 5 cm van die onderkant van die strook deeg af in die lengte. Rol nou die deeg oor die pampoenvulsel op om ’n lang sigaar te maak. Rol dit styf toe, maar pasop dat die deeg oopbars.

4 Draai nou die sigaar versigtig in ’n spiraal en sit dit in ’n gesmeerde gietysterpan. Herhaal die proses met die ander twee velle deeg en die res van die vulsel en vorm die tweede sigaar om die eerste spiraal om die rol om die pannetjie verder te vul. Verf enige oorblywende botter oor die deeg.

5 Sit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related