BRIEWE
Jan 22, 2021
4 minutes
FOTO: WILLEM FOURIE
WATERBESTUUR VERG DEEGLIKER BESINNING
![landbouza210128_article_008_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1x81v7n6m88dxw6m/images/file3O53EMXX.jpg)
Ek verwys na die berig “Vat almal se waterregte af en begin oor” (LBW, 17 Desember 2020) en die onlangse simposium oor die toekoms van landbouwaterbestuur in Suid-Afrika. Afasa (African Farmers’ Association of South Africa) is ’n landbou-unie vir swart boere wat hom veral daarop toe-spits om regeringsbeleidspunte na die tafel te bring. Dit wil ook voorkom asof hy met verskeie kwessies geredelik met die regering saamstem.
’n Simposium is veronderstel om deur middel van kundiges sekere knelpunte op ’n weldeurdagte en wetenskaplike manier aan die gehoor oor te dra. Waterbestuur was beslis ’n baie gepaste besprekingspunt omdat Suid-Afrika van die droogste lande ter
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days