Kuier

LEER LESSE VIR DIE LEWE

Die Covid-19-pandemie het die lewens van ons kinders onherroeplik verander.

Binne ’n rekordtyd moes kinders aanpas by die pandemie se reëls en regulasies. Skole is inderhaas gesluit, tuisonderrig was nou hul nuwe realiteit, mededingende sportsoorte is stopgesit en ontspanningsgeriewe is gesluit. Vasgevang in die huis met ’n groeiende vrees vir ’n onsigbare, maar dodelike vyand …

Nie net het baie ouers hul werk verloor nie, maar kinders moes ook die dood van ouers, grootouers, vriende en familielede weens die corona-virus hanteer. Die pandemie was vir grootmense ’n bitter pil om te sluk, so ’n mens kan nie eens dink hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related