NUWE LEWE NÁ AFSTAND ONS SKEI
Jan 08, 2021
5 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
DIT was ’n moeilike seisoen vir die rolprentmaker en sy vrou – ’n tyd van soek en wag, en van vele gebede.
Hul soektog na nuwe geleenthede het reeds in China en Amerika gaan draai en veroorsaak dat hulle al maande lank duisende kilometers van mekaar af woon.
Maar nou is daar eindelik lig aan die einde van die lang, donker tonnel en wink ’n nuwe hoofstuk vir die regisseur Regardt van den Bergh (68) en sy aktrisevrou, Clara Joubert (57). En dis eindelik weer een wat hulle sáám sal kan aanpak.
Regardt bevind hom tans in die stad Baton Rouge in Louisiana, Amerika, waar hy werk aan die ontwikkeling van ’n nuwe westernfliek, terwyl Clara in die stad Wuxi in China bly, waar sy Engels aan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days