Idees

OP JOU LEESLYS in Januarie/Februarie

KOS

COOK, EAT, REPEAT

NIGELLA LAWSON (CHATTO & WINDUS, R419)

Hierdie boek is ’n heerlike kombinasie van resepte en essays oor kos in Nigella Lawson se onmiskenbaar innemende skryfstyl. Of sy die vraag ‘Wat is ’n resep?’ beantwoord of verklaar dat die begrip ‘skuldige plesiertjie’ dood is, haar wysheid oor spys en drank en die soet en suur van die lewe is regdeur die boek te bespeur. In die meer as 150 nuwe resepte maak sy die meeste van haar gunstelingbestanddele, met geregte wat lesers weer en weer sal wil probeer. ‘Die resepte kom uit my eie lewe, my eie huis,’ sê Nigella oor Cook, Eat, Repeat, en gaan voort om die ritmes en rituele van haar kombuis te deel. Die boek bevat onder meer ’n uitgebreide hoofstuk gewy aan gesinsmaaltye, asook hope inspirasie vir veganiste, solo-aandetes en nuwe inspirasie vir Kersfees.

JAN BRAAI: BRAAIBROODJIES EN BURGERS

JAN BRAAI (HUMAN & ROUSSEAU,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees1 min read
Stensil Op Klei
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n paar minute (droogtyd uitgesluit) JY BENODIG ♥ lugdroogklei (genoeg vir die item wat jy wil maak, plus 'n bietjie ekstra) ♥ blomstensil (van plastiek) ♥ 2 velle asetaat (plastiekbakvelle sal ook werk) ♥ rolstok ♥ spu
Idees1 min read
Patroonkoekies
♥ vanieljekoekiedeeg (resep op bladsy 40) ♥ silikoonvorm van jou keuse ♥ ronde koekiedrukker ♥ koekroller 1 Maak die deeg aan volgens die vanieljekoekieresep op bladsy 40. Bedek die deegbol met kleefplastiek en sit dit vir minstens 1 uur in die yskas

Related