Bederfgebak
DIS amper feestyd en tyd vir samesyn. En hoe dan beter as om die spesiale dae te vier met ietsie soets ná daardie groot ete? Dorah Sitole (67), die bekroonde veteraankosskrywer en voormalige redakteur van die tydskrif True Love, vier haar vier dekades in die kosbedryf met ’n splinternuwe kookboek, Dorah Sitole: 40 Years of Iconic Food. Elke hoofstuk vier ’n fase in Dorah se lewe. Bederf jou naastes met een van dié treffers van Dorah. Span dit in vir nagereg, teetyd of ’n spesiale partytjie ter viering van die lewe.
VICTORIA-SPONSKOEK MET AARBEIKONFYT EN ROOM
LEWER 1 GROOT KOEK
BEREIDING: 30 MIN.
BAK: 30-40 MIN.
KOEK
250 g ongesoute botter,
by kamertemperatuur
200 g (1 k) strooisuiker
5 ml (1 t) vanielje-ekstrak
4 ekstra groot eiers
240 g (2 k) bruismeel
skil van 1 suurlemoen
190 ml (¾ k) melk
VULSEL
60 ml (4 e) aarbeikonfyt
125 ml (½ k) vars room
30 ml (2 e) strooisuiker
BOLAAG
150 g vars aarbeie, stingels
en blare verwyder, gehalveer
50 g elk bloubessies en
frambose
versiersuiker
Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer en voer 2 x 20 cm-koekpanne uit.
Klits die botter en strooisuiker saam met
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days