Huisgenoot

Gevaar by die dam

GERT VISSER sit langs die viswaters by ’n dam net buite die Paarl. Hy is verlig dat hy eindelik nadat die regulasies merkbaar verslap is weer by die klub se dam kan visvang. Hy hoef nie meer rond te sluip op die gholflandgoed waar hulle bly om iets te vang nie

Hoewel hy beperkte sukses gehad het met sy skelm visvangekspedisies op die landgoed, het hy heeltyd baie daarna uitgesien om langs ’n plaasdam, oop en bloot en met oorgawe, in die teenwoordigheid van ander hengelaars spontaan te kan visvang.

Die geleentheid het hom nou eindelik voorgedoen. Ingevolge die reëls van die hengelklub waarby hy net voor die inperking aangesluit het, kon hy ’n bespreking maak en het hy dus vroeg die betrokke Sondagoggend met sy hengelgereedskap en nuwe visstokke slaggereed na die dam gery.

Gert geniet die rustigheid langs die dam met geen bekommernis in die wêreld nie, veral op ’n Sondagoggend aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related