Wetenskaplikes weet nou: Dís hoe seekatte proe
Nov 26, 2020
2 minutes
DIE suiers op ’n seekat se agt arms word nie net gebruik om te voel nie, maar ook om te proe, het navorsers aan die Harvard-universiteit in die VSA bevind.
Hulle het seekatte bestudeer om te probeer uitwerk hoe die dier weet dat dit waaraan hy vat eetbaar is (soos ’n krap) of ’n nuttelose voorwerp is (soos ’n rots).
Die navorsers het toe sekere sensorselle in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days