Huisgenoot

GESELS SAAM

1 ‘LIEFDESDRIEHOEK’ EN MOORD IN DIE LAEVELD

Simoné Papapavlou het aan die polisie vertel plaasaanvallers het haar man, Raymond, vermoor. Nou word haar beweerde minnares van die moord aangekla

As sy skuldig is, was dit alles so onnodig. Jy kon net jou kop hoog gehou en uitgestap het, dan het almal daarna bly leef. Nou het jy niks reggekry nie. Dis selfsugtig.

SUE-ANNE

Kon sy nie maar net vir hom gesê het wat aangaan nie? Skei van hom en gaan met jou lewe aan. Nou gaan jy en jou minnares dalk glad nie eens saam wees nie.

RINALIE

Raymond is iemand se kind. En daardie iemand is lief vir hom. Ouers moenie hul kinders begrawe nie. En wie wil op so ’n manier ’n seun verloor? Dit sal jou kan mal maak.

ANNATJIE

Dit is ’n verskriklik wrede daad. Pleks het Simoné net haar goedjies gevat en gewaai. Jinne, my hart bloei vir Raymond se familie en vriende.

CARLI

2 ’n Klein

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related