Landbouweekblad

Groot Pendix se Austin

Wanneer die skool sluit, moes ons met die trein Johannesburg toe ry, waar ons ons ouers op die stasie sou kry. Van daar af sou ons saam met hulle in die Zodiac Kaap toe ry.

’n Groter ramp kon my en Ouboet nie getref het nie. Voortaan sou ons dorpsjapies wees, in ’n windverwaaide Kaap waar mense ’n ander soort Afrikaans praat.

My heel laaste aand op Heidelberg het ek en Gammat laatnag in die donker strate rondgedrentel. Ek wou nie gaan slaap nie.

Groot Pendix waste steel. Klein Pendix het hom toe voorgeneem: Vanaand is die aand! Ja, voordat die son opkom, moet hy daardie Austin ry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad2 min read
Met Gevorderde Toerusting Kan Boere Beter Besluit
Die waarde van John Deere Presisie Landbou lê in die innoverende tegnologie en oplossings wat boere in staat stel om hul boerdery te optimaliseer, produktiwiteit te verhoog, koste te verminder en volhoubaarheid te verbeter. Met datagedrewe insigte en

Related