Landbouweekblad

Die sleutels tot die paradys

“Ce sont les clés du para-dis.” (Hierdie is die sleutels tot die paradys.) Hertogin Marie Helene Angelique Sophie Eugenie Saint Gal de Seigner staan met haar voete dig teenaan mekaar in die voorportaal van La Creuzette. Haar swart Christian Louboutin-hofskoene is vlekkeloos, ten spyte van die silwer waterplasse wat oral in die tuin opdam ná ’n onverwagse lou herfsreën. Die water glim somber op die antieke blou teëlvloer.

Haar tweestuk is die kleur van ’n vroegoggendse hemel, grou, maar nie kil nie, en onmiskenbaar Chanel. Die tekstuur van die materiaal het effens veryl ná jare se afborsel en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related