Huisgenoot

IN ’N BOS WAT ‘PRAAT’

DIS ’n wonderwêreld wat voor jou op die grootskerm oopvou. Die bos druis, oral kwetter voëls, en doer bo raak die wind aan die takke van die boomreuse waar blare ritsel. Jy is ín die Knysnabos, verbeel jy jou, en dis 1933.

En dít is hoekom die vervaardigers van Toorbos, ’n nuwe Afrikaanse fliek wat pas in fliekteaters begin het, nie omgegee het om keer op keer die uitreiking daarvan uit te stel nie.

Toe die inperking teaters maande lank gesluit gehou het, het die span agter die fliek volgehou: Mense móét dit in die teater sien, die storie belééf – nie net aanlyn of op die televisie nie.

Dit gaan ook nie net oor wat jy sien nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related