Huisgenoot

MY EERSTE ‘MAMMIE’ – OP 18

SY HET nooit ’n sorgelose jongmenslewe geken nie. Op 16 was sy al lank soos die ma in haar ouerhuis en was sý die een wat haar vier sibbes moes vertroos nadat die houe in nog ’n woedeuitbarsting van hul pa op hulle neergereën het.

Selfs op die drumpel van volwassenheid het sy nie geweet wat dit beteken om ’n beskermende ma te hê of om onvoorwaardelike ouerliefde te ervaar nie.

Landi Lategan* is immers die oudste dogter uit die “huis van gruwels”, waar sy en haar jonger sibbes jare lank mishandeling aan die hand van die sogenaamde “Springs-monster” – soos hul pa berug geword het – moes verduur. En deur die jare, sê Landi, was haar eie ma nooit werklik vir haar ’n ma nie – sy het haar en haar sibbes nie probeer beskerm teen haar man

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin

Related