Kuier

Quinne VIND VREDE

Quinne Brown (41) is al ’n bekende gesig op Suid-Afrikaanse TV. Twintig jaar gelede het sy in ons harte ingekruip as die effens verstrooide Connie van der Lecq in die gewilde sepie 7de Laan. En net soos haar karakter deesdae vir ons wys, het Quinne ook vele fasette aan haar persoonlikheid en dit wat jy op die oog af sien, is nie al wat jy kry nie!

Quinne se karakter het die Laan in 2003 verlaat en kykers was hartseer omdat sy so geliefd was. So toe sy weer in 2016 haar verskyning in die Laan maak, was aan-hangers van dié sepie aangenaam verras. Maar tog wonder almal wat het van haar geword in“those missing years”?

Ná drie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related