Weg!

Lamsvleis vir fynproewers

Lamspotjie met groente

Vir 6 Voorbereityd 20 minute Gaarmaaktyd 2 uur en 30 minute

Jy benodig

 2 eetlepels olyfolie
 1,5 kg lamskenkel- of nekskywe
 1 groot ui, in wiggies gesny
 sowat 12 jong wortels
 ¼ glas witwyn
 3 knoffelhuisies, fyngekap
 2 lourierblare en ’n paar takkies tiemie
 1 eetlepel meel
 2 koppies groenteaftreksel
 1 koppie ertjies (vars of bevrore)
 200 g groenbone, punte afgesny en gehalveer
 1 suurlemoen se gerasperde skil

Só maak jy

1 Verhit die olie in ’n dikboompot en braai die vleis in sarsies goed bruin. Skep die vleis uit, behou die vet in die pot en braai die ui en wortel tot glansend. Voeg die wyn by die pot en wikkel die stukkies op die panboom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
Weg11 min read
’n Gids Tot Die Hibiskuskus
Dis Februarie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en ek kom kyk wat gebeur alles tussen Port Shepstone en Port Edward. Hier is min verkeer, min mense langs die see en ek sukkel glad nie om parkeerplek te kry nie. Ek’s dankbaar (dis immers die stil seisoe
Weg2 min read
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en

Related