Huisgenoot

SEAN GIAMBRONE

STER VAN DIE WEEK

KINDERSTER

Sean Giambrone (21) is al sedert sy tienerdae op die kassie te sien. Hy speel die afgelope sewe jaar die jong Adam Goldberg in The Goldbergs. Adam is ’n bleeksiel wat mal is oor flieks. Die sitkom en Sean se karakter is op die reeks se skepper, Adam F. Goldberg, en sy grootwordjare gegrond. Sean raak nog gewoond aan sy kitsroem. “Dit was die vreemdste ding om my gesig op ’n reklamebord te sien,” vertel die akteur.

BRIL MOET HY DRA

Baie van Sean se aan- hangers dra, is net deel van sy karakter se voorkoms, maar hy’t dit eintlik nodig om lekker te sien. “Ek is ’n bietjie blind,” spot hy. “Ek dra al bril vandat ek drie jaar oud was. My bril se glas is baie dik,” het hy onlangs op Instagram verklap. En sy droomrol? “Ek sal nogal daarvan hou om ’n cowboy te speel, net omdat my oupa van daardie soort flieks en TV-reekse hou.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related