Huisgenoot

TÉ MIN TYD MET ONS MIENKE

DIS ’n lieflike, sonnige lentedag, die soort dag waarop ’n mens die lewe wil vier. En op die oog af lyk die kleurvolle toneel wat hier in ’n voorstedelike straat in Benoni afspeel kompleet na ’n verjaardagpartytjie vir ’n spesiale klein meisietjie.

’n Konvooi van sowat 70 bakkies, motors en motorfietse hou stil en die insittendes, baie van hulle in pienk T-hemde, klim uit en plaas blomme en kaartjies by die hek van ’n woonhuis. Daar is selfs ’n groot, goue ballon in die vorm van die letter “M”.

Dan word vrolike pienk ballonne losgelaat om stadig die blou lug in te sweef.

Dan sien jy die gesin wat soos ’n klein eiland van hartseer styf teen mekaar staan en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related Books & Audiobooks