Huisgenoot

‘GEEN VREES EN GEEN HISTERIE’

VAN buite lyk dit nes enige ander kantoorgebou in Centurion. Daar is niks wat verklap dat hier bitter onlangs nog ’n drama om lewe en dood afgespeel het nie.

Die lang, atleties geboude man en die mooi donkerkopvrou stap na binne en eensklaps is die bedrywigheid van buite vergete. In die stil, koel kamer is konferensiestoele in rye gepak en voor in die vertrek staan die preekstoel. Hier word elke Sondag ’n kerkdiens gehou; dis hier waar die man en vrou saam met hul gemeente kom aanbid.

Die paartjie stap na twee stoele in die voorste ry en gaan sit – nes hulle al soveel kere tevore gedoen het.

Dis waar hulle altyd tydens die erediens sit, sê Pieter van die Westhuizen, broer van die ontslape Springboklegende Joost van der Westhuizen. Almal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related