TV Plus Afrikaans

Net medium met ’n skop!

“Ek het ’n goeie gevoel hieroor,” sê Bertie (Wilhelm van der Walt, Ty, 2016-2017 in 7de Laan, 2000-nou) in die nuwe ligte dramareeks Ekstra Medium oor sy idee om sy eie skemerkelkiekroeg oop te maak net ná sy lewe in duie gestort het.

“Sy vrou het hom uit die huis geskop en om ’n egskeiding gevra, en nou plak hy op sy suster, Sophia (Cintaine

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
kykNET Ma.-Do. 18:00
@DiepeWatersKykNet @DiepeWaters @diepewaterskyknet Ma.-Do. M-Net-dek. 17:30 H Ma.-Do. kykNET (*144) 09:00 & 23:00 Zelda het haar plan in werking gestel om Gys met ’n slap riem te vang, Nina was in ekstase toe Johan haar gevra het om hom na die
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related