Kuier

HOU, HART, HOU

Wanneer jy ’n romantiese teleurstelling of groot hartseer beleef, voel dit dikwels asof jou hart letterlik in stukke breek. Die fisiese pyn daarvan is amper onverklaarbaar. Baie mense sal so ’n beskrywing afskryf as dramaties. Tog is daar ’n toestand met die naam“gebroke hart-sindroom” wat, volgens navorsing, wêreldwyd vier keer meer geword het sedert die begin van die Covid-19-pandemie.

Gebroke hart-sindroom of Takotsubo (wat die Japannese dit noem) is ’n ernstige verswakking van jou hartspier. Dit word baiekeer veroorsaak deur spanning. Dit wil voorkom asof die hartspier van vorm verander en lyk dan soos die lokval wat hulle in Japan gebruik om seekatte te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related