Kuier

KOM ONS Braai

As daar een mens is wat bekend is vir braai in Suid-Afrika, is dit Jan Braai. Hy het sy eie show en het al verskeie resepteboeke bekend gestel, soos dié resepte uit sy boeke JanBraai VuurwarmenJanBraai Vegetaries.

GRIEKSE BRAAIBROODJIE

Genoegvir 4

BESTA NDDELE

1 sopie olyfolie (plus ekstra omdie brood mee te bedruip)
1 groen soetrissie, gesny
1 rooi-ui, gesny 8snyewitbrood
½koppie olywe, ontpit en gehalveer
2 skywe
fetakaas, gekrummel
1 koppie beleë cheddarkaas, gerasper
2 groot tamaties, gesny
Varsgemaalde sout en swartpeper 1sopie vars origanum

METODE Verhit die olie in ’n pan en soteer die soetrissie en ui totdat hulle sag en gekaramelliseer is.Dit sal omtrent 15 minute neem, so wees rustig. Bedruip al die snye brood aan die een kant met olyfolie (die geoliede kante sal die buitekante wees). Sit die helfte van die snye brood, geoliedekantonder, op’nbord en pak die olywe, gebraaide uie en soetrissie, fetakaas, cheddarkaas en tamatieskywe inlae daarop.Geur met sout en peper en origanum. Bedek met die ander snye brood, die keer met die geoliede kant na bo, enbraai in ’n toeklaprooster oor medium hitte tot die brood gerooster en die kaas gesmelt is.

WENK: Al is komkommer deel van’nGriekse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related