ONS LEWE NÁ DIE GLORIE
LANK gelede, in die jare toe hulle die ou minibus nog byna elke aand tot barstens toe gepak het vir nóg ’n konsert in nóg ’n stad, wou die bekommerde tannies altyd weet: Is die twee broers darem so effens ordentlik?
Dalk was daar vir hulle iets onheilspellends aan sy welige snor; dalk selfs aan daardie duiweltjies wat so gereeld in sy oë rondspring, sê Franna Benadé.
O, die tannies was reg. Want tussen hom en sy broer, Innes, was hy die stoute een, erken Franna met daardie einste ondeunde laggie van hom. Iets het maar altyd sy stuitigheid verklap – en die “tannies” was bekommerd hulle roer die litte dalk net te veel of te lank.
“Ek het altyd vir hulle gesê: Tannie, moenie bekommerd wees nie. Een van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days