Rapport

Slim, onvoorspelbare roman

Merk deur Rudie van Rensburg. Uitgewer: Queillerie. Prys: R285.

In Merk, sy negende spanningsverhaal met oorgenoeg dwaalspore om jou kop behoorlik te laat draai, ondersoek Rudie van Rensburg die oorsaak en gevolg van ekstreme en subtieler vorms van geweld teenoor vroue. Is ons bereid om na ons eie opvattings en vooroordele te kyk wat so geredelik – en in leesbare, verteerbare vorm – deur dié misdaadroman belig word?

Om ’n sterk, intellektuele onderbou vir dié ontstemmende, grimmige stuk fiksie te vestig, het Van Rensburg oudergewoonte deeglik navorsing gedoen oor menslike gedrag en gedragsafwykings. In ’n samelewing waar na wyses waarop oortreders die liggaam en menswaardigheid van die vrou merk: die letsels, sigbaar en onsigbaar, wat elke vrou saam met haar dra.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related